O wee…en die negatiwiteit?
Julle gunsteling slet is siek in die bed. Alleen. Ek benodig suster in ‘n oulike wit PVC rokkie om my vics aan die bors te smeer….Of miskien ‘n verskriklike lang vrou in haar swart leer gewaad, sweep en stilettos? (Oh nee wag, dis ek) Hoes dit vir ‘n cliché mmm? Ongelukkig is dit waarmee ek heeldag nou te doen het.
Ek kla nie regtig nie. Ons kan nie almal begaafd wees en uit die doos dink nie. Dis wat ek probeer doen met hierdie SLAWE van my op die foon. My foonseksslawe. Is daar so ’n woord? O ja... En daar’s ook ’n ”safety” woord. As Babette die SLAWEDRYWER te erg raak, dan moet jy net sê...Matewis! en ek word weer ’n katjie. Op en af, op en af, so gaan ons aan met die speletjie. En so hou ons ook die blink kant bo...
Die foonseks hou my redelik besig. Dis prettig om ‘n illusie te skep, wat ’n werklikheid word in ’n ander se droom. My miershoop is jou berg. My pondok jou kasteel. My kruis, jou verligting... ‘n paar voorbeelde (ek vertaal, redigeer en antwoord):
• My voël is baie klein, sê vir my hoe pateties ek is … (Jou erdwurm laat my sprakeloos) • Ek buig jou vooroor, ervaar my groot monster nou… (Jere help my…) • Ek is in die manstoilette by die werk, sê vir my wat om te doen… ( Is ons nie reeds op 5 jarige ouderdom oor daardie stadium nie?) • Ek lê op my bed in my vrou se pienk panty, soek jy n foto? (Liewers nie)
En so voorts en so voorts. Pret, nè?
Maar ek raak net aan die meer komiese oomblikke. Want ons almal hou daarvan om die vinger te wys, te lag en in die geheim te sug van verligting. Dankie tog eks nie so alleen nie. Ons almal leef tog in ons eie wêreld, ons eie realiteit. Waar alles is soos ons dit wil hê. Of hoe?
Genade! Kan ‘n hygende bleeksiel op die foon vir my nou in ‘n filosofiese bui in sit…Sien. Elke wolk het ’n goue rantjie.
|