Die Stem
 
Epos 'n vriend    Epos die redakteur
Tuisblad
Nuus

Sport

Leefstyl

Reis

Gebeure

Foto's

Snuffelgids
Verspreiding
Adverteer
Oor Ons
Kontak Ons




Visit Nicro Gala Dinner

Visit Homecoming Guide


Sitter

sitter


Prime Circle rocking the boat to the UK

Bok van Blerk en ‘n paar van sy boksom bende

Farryl Purkiss

Free State Prophets

Chris Letcher

Jakkie Louw & David Fourie by Zulus Leytonstone

Tsoenami van bloed en Afrikaans

2010 Wêreldbeker en kuns

WP rugby nie so lekker nie

SA Rugby - wat nou?

Sitter is ‘n indierock fenomeen van Durban. Hulle gemoderniseerde punk-pop blues fusion gaan jou voete laat jeuk. Met invloede wat strek van Green Day deur Matchbox 20 tot by Coldplay kan jy net dink hoe divers hulle musikale repertoire is. Sitter is Edan Latz (vocals, bass en keys), The Gazza (kitaar), Darryn Butcher (vocals en kitaar) en Ted D (tromme).

Ultimate plek/gig om by te speel?
Die ultimate plek vir ons is Durban omdat die mense baie van live gigs hou, en ons ultimate gig was definitief die Coca Cola Colab Massive Mix met Metallica, Collective Soul en Seether.

Wie in die band het die meeste instrumente?
Darryn Butcher.

Noem ‘n paar bands wat julle regtig nie na kan luister nie?
Britney Spears, Paris Hilton, en al daardie ander kak.

Wat maak die lirieke van ‘n liedjie goed?
Die lirieke moet van jou hart af kom, en moet a storie vertel waarby almal kan aanklank vind.

Het een van julle al ‘n oggend na ‘n gig wakker geword met enige geld in julle sakke?
Ja definitief, ons sien die band as ‘n besigheid maar ons spandeer meeste van ons geld aan bemarking.

Grootste nagmerrie?
Getting interviewed in Afrikaans. ;@)

Drink julle bier, rook julle pot of snuif julle suiker?
Ja, ons drink bier en ons hou van hubblies.

Gunsteling live DVDs?
Green Day - Bullet in a Bible.

Wie is jul mees buitengewone bewonderaar?
Die Springbokke. Ons het ‘n liedjie vir hulle geskryf vir die Wêreldbeker verlede jaar. Ons het vir die span ‘n gig gespeel by John Smit se huis en hulle het baie van die liedjie gehou wat ons vir hulle geskryf het. John Smit het vir ons gevra om die liedjie vir die Springbokke op te neem.

Kan ons enige iets interessant verwag van die Simply South African rock show in Clapham?
Die mense kan ‘n klassieke Sitter skou verwag, met al ons gewone treffers, en ‘n paar nuwe liedjies. Ons sal definitief die mense rock!

Check hulle uit by www.sitter.co.za




Vul in jou besonderhede om die 'Die Stem' nuusbrief te ontvang:
Naam:  Epos:   


Visit Everything SA

Visit Homecoming Revolution

Visit sterling property

Visit intergate

Visit Prime Circle

Visit uproar fmx

Visit Exchange 4 Free

Visit Homecoming Revolution

Visit SA Property Monthly

 
Tuisblad | Nuus | Sport | Leefstyl | Reis | Gebeure | Snuffelgids | Verspreiding | Adverteer | Oor Ons | Kontak Ons | Foto's
Site by Bluegrass