Ons bied die volgende verspreiding:
Verspreiding per hand by sleutel vervoerpunte soos treinstasies en busstoppe dwarsoor Londen.
Meer as 60 metaalbokse is sigbaar by strategiese punte dwarsdeur Londen.
Beskikbaar by meeste van die winkels, reisagente, pubs en restaurante wat gemik is op Suid-Afrikaners.
Beskikbaar by Suid-Afrikaanse geleenthede en gebeure soos feeste, konserte en sportbyeenkomste.
Inskrywings is beskikbaar en verspreiding vind dwarsdeur die VK plaas. Koerante word individueel verpak en bied aan adverteerders die geleenthede om advertensie materiaal soos brosjures by te las.
As daar nie verspreidingspunte in jou area is nie en jy stel daarin belang om te versprei, email ons by: verspreiding@diestem.co.uk
|