Die Stem is die eerste gratis Afrikaanse publikasie deur Blue Sky Publications, een van die grootste uitgewers van gemeenskapskoerante in die VK, onder die eienaarskap van Suid-Afrikaners. Dit is 'n maandelikse publikasie en die hoofdoel van die publikasie is om mense te vermaak. Van ons bekende skrywers sluit dan ook in: Steve Hofmyer en Casper de Vries.
Blue Sky Publications is ook die uitgewers van Australian Times, New Zealand Times en Career Times. Kontak verkope@diestem.co.uk as jy in die stem wil adverteer.
|