Die Stem
 
Epos 'n vriend    Epos die redakteur
Tuisblad
Nuus

Sport

Leefstyl

Reis

Gebeure

Foto's

Snuffelgids
Verspreiding
Adverteer
Oor Ons
Kontak Ons




Visit Nicro Gala Dinner

Visit Homecoming Guide

Hieroor is Koos nou sommer dik die donder in!

Vir die van julle wat jare lank in Londen was, en nou wil terugkeer Suid-Afrika toe, ek moet julle waarsku. Daar wag ‘n ontnugtering op julle.
...read more

Hieroor is Koos nou sommer dik die donder in!

Fokofpolisiekar stel dosis Antibiotika vry

Fokofpolisiekar stel dosis Antibiotika vry

Aan die einde van September 1928 het die Nobelpryswenner sir Alexander Fleming die baanbrekende antibiotiese middel penisillien ontdek. Presies 70 jaar later, aan die einde van September 2008, stel Fokofpolisiekar Antibiotika van ’n ander aard vry in die vorm van hul jongste kortspeler en DVD. Die ooreenkoms? Beide kan voorgeskryf word. Deur Annie Klopper...read more

 
Die sindroom

Die sindroom

Hoe gebeur dit? Writers block? Die skryf is uit my lyf uit. Totaal en al en dis wat elke freakin keer gebeur met my wanneer ek so hêppie is dat ek my lag nie kan hou nie. Hêppie vannie liefde. Soetsappig is dit seker, veral vir my wat tog so ‘n rissiepit is, maar hel, eks ok net mens...vanaand is dit weer Rush Liquid Incense...Deur Antjie Somers...read more

 
Weet jy hoe om ‘n nuwe *oortjie oop te maak?

Weet jy hoe om ‘n nuwe *oortjie oop te maak?

By Translate.org.za glo ons dat rekenaars gereedskap is wat moet aanpas by die gebruikers daarvan. Dus leer ons rekenaars hoe om ons tale met ons te praat en ons toe te laat om ons eie tale op die rekenaar te gebruik. Só byvoorbeeld maak ons speltoetsers, maak dit maklik om Suid-Afrikaanse tale te tik (met al die kappies en deeltekens!) en vertaal rekenaarprogramme, sodat mense nie Engels hoef te ken om rekenaars te gebruik nie. (*Open new tab)Deur Friedel Wolff...read more

 



Vul in jou besonderhede om die 'Die Stem' nuusbrief te ontvang:
Naam:  Epos:   


Visit sterling property

Visit Exchange 4 Free

Visit Everything SA

Visit SA Property Monthly

Visit intergate

Visit Homecoming Revolution

Visit uproar fmx

Visit Homecoming Revolution

Visit Prime Circle

 
Tuisblad | Nuus | Sport | Leefstyl | Reis | Gebeure | Snuffelgids | Verspreiding | Adverteer | Oor Ons | Kontak Ons | Foto's
Site by Bluegrass